Chris Zylka

Chris Zylka
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Christopher Michael Settlemire
Geboorte 9 Mei 1985 (1985-05-09)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Aktiewe jare 2008–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chris Zylka (gebore 9 Mei 1985) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kaboom (2010), Shark Night 3D (2011), Piranha 3DD (2012), en The Amazing Spider-Man (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy